Fokus Artikels

My lewensbeker loop oor!

deur Johan Beukes Kan jy doen met ekstra vreugde in jou lewe? ...

Wag is moeite, maar wag is die moeite werd

GARY KIESWETTER Baie min mense hou van wag, veral Suid Afrikaners. En ...

Ritmes wat lewe gee

JOHAN BEUKES Wat beteken dit om geesvervuld te wees? Presies hoe lyk ...

Latest News

Jy is nie meer ‘n sondaar nie

  Deur Alan Platt Ons hoef geen meer poging aan te wend om vir ons eie sondes op te dok nie. Jesus het namens ons dit gedoen. Om God se geesgenoot te wees is sekerlik die grootste seën ooit! Die sleutel boodskap van die evangelie is dat ons ‘n intieme verhouding met die Vader kan hê; […]

Continue Reading

‘n Leier vir God

Deur Gary Kieswetter As jy jouself as ‘n leier wil ontdek, is die belangrikste ding om te glo dat jy is wie God sê jy is. Word ‘n leier gemaak of gebore? Ek dink dis beide. ‘n Leier is iemand wat ‘n voorbeeld stel ─ en dit is nie altyd maklik nie. In moeilike tye […]

Continue Reading

Vasgekeer, wat nou?

As jy God aanroep en Sy raad en advies vra, sal Hy jou uit ál jou benoudhede red! Menige kere in Dawid se lewe was hy vasgekeer in situasies waar hy nie kon uit nie. Om vasgekeer te wees is om in ‘n hoek gedruk te wees en daar is geen ander uitweg as om […]

Continue Reading

Die Gholfbal en die Bybel

Benescke Janse van Rensburg My man is ’n kranige gholfspeler en van tyd tot tyd lê daar gholfballe in ons huis rond. Omdat ek nie self gholf speel nie, het ek tot sowat ’n week gelede, nie veel waarde aan hierdie balle geheg nie. Ek is tans 33 weke swanger, wat beteken dat rugpyn en […]

Continue Reading

Die Onvervalsde melk van die Woord

ʼn Paar jaar gelede het ek by ʼn gemeente in Hendrina bedien en terwyl ek daar was, hoor ek hoe ʼn paar boere onder mekaar praat. Die een boer het ʼn baie groot melkboerdery gehad en sy melkkoeie het die hoogste gehalte melk in terme van kwaliteit en kwantiteit gelewer. Hy het een spesifieke koei […]

Continue Reading

Minder van my, meer van Hom

Die doel van jou geestelike lewe is totale oorgawe aan God. Dis wanneer Hy alles word en jy niks. Here, ek moet minder word, U moet meer word! Dit is die hoofdoel waarna ons as Christene elke dag streef. Aan die einde van elke dag moet daar minder van onsself oorbly en meer van Christus […]

Continue Reading

Om soos Jesus te wees

deur Dirkie van der Spuy Om soos Jesus te wees beteken in die eerste plek om soos Hy te wíl wees. Dit beteken dat jy doen wat God wil en nie wat jý wil nie. Dit beteken dat jy van Hom leer, en doen wat Hy doen. Dit beteken dat jy bereid is om meer […]

Continue Reading

Vat ‘n kans en vertrou God

deur Gary KieswetterBaiekeer gee God vir ons ‘n venster van geleentheid, maar ons maak nie daarvan gebruik nie omdat ons gesindheid nie reg is nie. God wil jou ‘n venster van geleentheid gee om iets met jou lewe te doen waarop jy trots kan wees. Jy dink dalk by jouself dat daar niks meer is […]

Continue Reading

Lewe met ‘n roeping

Ds Jimi le Roux Wat is jou skeppingsdoel en hoe kom jy daar? Die mens is oorspronklik geskape om te heers. Ons is geroep tot heerskappy! Genesis sê dat God ons gemaak het as Sy verteenwoordigers en in Sy beeld geskape het sodat ons kan heers oor die vis in die see, die voëls in […]

Continue Reading

God my eerste liefde!

deur Gary Kieswetter Alles wat ek doen en sê vloei vanuit my gemeenskap met God. My liefde vir God maak dat ek tyd saam met Hom wil spandeer en dat ek elke dag Sy stem wil hoor. Is gemeenskap met God nog op ons van toepassing vandag? Gemeenskap is hierdie baie formele woord wat mens […]

Continue Reading