Archive | Uncategorized RSS feed for this section

Die Onvervalsde melk van die Woord

ʼn Paar jaar gelede het ek by ʼn gemeente in Hendrina bedien en terwyl ek daar was, hoor ek hoe ʼn paar boere onder mekaar praat. Die een boer het ʼn baie groot melkboerdery gehad en sy melkkoeie het die hoogste gehalte melk in terme van kwaliteit en kwantiteit gelewer. Hy het een spesifieke koei […]

Continue Reading

Woordwakker – Bordspeletjie

Woordwakker is ‘n Afrikaanse Christelike bordspeletjie vir die hele gesin. Speel Woordwakker en beleef hoe die Bybelkarakters weer lewendig word deur: teken, dramatisering en die beantwoording van vrae oor bekende en vergete Bybelstories. Die vrae is slim opgedeel in drie verskillende kategorieë: Name, Plekke en Gebeurtenisse. Woordwakker gaan nie net ‘n lekker aand met familie […]

Continue Reading