Archive | Ds. Jimi le Roux RSS feed for this section

Minder van my, meer van Hom

Die doel van jou geestelike lewe is totale oorgawe aan God. Dis wanneer Hy alles word en jy niks. Here, ek moet minder word, U moet meer word! Dit is die hoofdoel waarna ons as Christene elke dag streef. Aan die einde van elke dag moet daar minder van onsself oorbly en meer van Christus […]

Continue Reading

Lewe met ‘n roeping

Ds Jimi le Roux Wat is jou skeppingsdoel en hoe kom jy daar? Die mens is oorspronklik geskape om te heers. Ons is geroep tot heerskappy! Genesis sê dat God ons gemaak het as Sy verteenwoordigers en in Sy beeld geskape het sodat ons kan heers oor die vis in die see, die voëls in […]

Continue Reading

Gee jouself as ‘n heilige offer

deur Ds. Jimi le Roux Om jou lewe vir God te gee, beteken prakties dat jy jou tyd, jou geld en jou moeite vir Hom sal gee. Jesus het die grootse offer ooit gebring toe Hy vir ons aan die kruis gesterf het. Hy het Sy lewe vir ons gegee sodat ons kan lewe. Maar […]

Continue Reading

Loof die Here – al gaan dit sleg!

Loof die Here – al gaan dit sleg! – deur Ds Jimi le Roux Die vyand wil hê dat jy eerder op jou omstandighede as op God moet fokus. Het jy al gewonder wat dit nou juis presies behels om die Here te loof en te prys? Lofprysing kan ʼn paar dinge wees naamlik om […]

Continue Reading

Die bose

Die bose – deur Ds Jimi le Roux Ons moet aanvaar dat die bose ‘n realiteit is en ons lewens beïnvloed. Dis egter belangrik om te weet wie die satan is en waar sy speelveld is. Wie is die vyand? Ons sal begin deur te kyk na wat die Woord oor die satan sê. Die […]

Continue Reading

Geestelike gawes

Geestelike gawes – deur Ds Jimi le Roux Om geestelike gawes te ontvang en te gebruik is nie ‘n moeilike ding nie – dit is baie maklik en natuurlik! Wat beteken dit om Geesvervuld te wees? “Geesvervulling” is om bewustelik en gereeld beheer aan die Gees van God oor te gee en onder Sy invloed […]

Continue Reading

Die krag van dankbaarheid

Die krag van dankbaarheid – deur Ds Jimi le Roux Daar het ‘n tyd in my lewe gekom wat ek die waarde van dankbaarheid begin besef het, en ook hoe dit by ware lofprysing en aanbidding aansluit. Trouens, ek weet nou dat egte lofprysing en aanbidding vanuit ʼn hart vol dankbaarheid vloei. Dankbaarheid is eintlik […]

Continue Reading

Die krag van die heilige gees

Die krag van die Heilige Gees – deur Ds Jimi le Roux Daar is net een God, maar Hy openbaar Homself aan ons as drie persone naamlik, Vader, Seun en Heilige Gees. Ons kan sê dat die Vader, “God-bo-ons” is en dat die Seun, “God-met-ons” is. Die Heilige Gees is “God in ons”. Toe Jesus […]

Continue Reading

Oorwin die stryd

Oorwin die stryd – deur Ds. Jimi le Roux Ons as Christene is toegerus met die wapenrusting van God sodat ons die geestelike stryd wat ons voer, sal wen. God het vir ons die gesag en die mag gegee om meer as oorwinnaars uit die stryd te tree. Ons lees van God se wapenrusting in […]

Continue Reading

Raak ontslae van vestings

Raak ontslae van vestings – deur Ds. Jimi le Roux Ons as Christene gee nie altyd volkome beheer oor aan die Here nie. As mense is ons steeds sondig, en só sal dit bly totdat die Here kom om ons te kom verlos van hierdie wêreld. Maar, somtyds word ons gekonfronteer met ʼn erger probleem […]

Continue Reading