Archive | Ds. Johan Beukes RSS feed for this section

Ritmes wat lewe gee

JOHAN BEUKES Wat beteken dit om geesvervuld te wees? Presies hoe lyk ’n geesvervulde lewe? ’n Veronderstelling is dat om geesvervuld te wees, moet ons leef soos wat Jesus geleef het. Moet mens dan nou soos Jesus aantrek, en jou moderne leefwyse prysgee om te leef soos Jesus letterlik in die Bybelse tyd geleef het?  […]

Continue Reading

Gister is verby. Vandag is hier.

deur Gary Kieswetter Jy moet altyd weet wanneer ‘n seisoen in jou lewe tot ‘n einde gekom het en nie daarop aandring om langer te bly as wat bestem is nie. Elkeen van ons kyk na die lewe op ‘n sekere manier. Party sien die lewe as ‘n klomp toevallige goed wat met hulle gebeur. […]

Continue Reading