Archive | Fanie Bolleurs RSS feed for this section

Kinders sonder grense

- deur Fanie Bolleurs Agab en Isébel – Het jy enige idéé wie hulle was? Wel, Agab was die koning van Israel en Isébel was sy vrou gewees. Isébel het egter die sê oor koning Agab gehad – sy het presies vir hom gesê wat hy moet en nie moet doen nie. Sy was ook […]

Continue Reading

Niks verander die roep van God op jou lewe nie!

Die Here sê dat Hy weet watter gedagtes Hy aangaande jou dink, gedagtes van voorspoed en nie van teenspoed nie; gedagtes van vrede en nie van onheil nie om vir jou ʼn hoopvolle toekoms te gee. Hoe weet jy die dinge wat jy weet? Ons lewe ons lewens volgens die kennis wat ons so deur […]

Continue Reading

Wie dink jy is jy?

Wie dink jy is jy? – deur Fanie Bolleurs Het jy geweet dat jy ʼn siel het? Natuurlik het jy! Maar ek is seker daarvan jy weet nie so lekker wat dit is of wat jy nou juis daarmee moet maak nie. Wel, jou siel bestaan uit jou wil, denke en emosies. Jy kan ook […]

Continue Reading

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie!

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie! – deur Fanie Bolleurs Ons almal het al ons eerste sigaret skelm agter die muurtjie gerook om te voel hoe dit voel. Dalk het jy jou eerste sigaret gerook omdat jy graag wou gehad het dat jou pelle moet dink dat jy cool is. Na die eerste […]

Continue Reading

Ek en my huis die Here dien

Ek en my huis sal die Here dien – deur Fanie Bolleurs Ek wil jou graag uitdaag om vandag offisieel die besluit te neem dat jy die Here sal dien. Almal van ons moet op ‘n tyd kies of ons die Here gaan dien of nie. Joshua het die volk uitgedaag om ‘n besluit te […]

Continue Reading

Word groot

Word groot – deur Fanie Bolleurs Ek glo dat elkeen van ons ‘n begeerte moet hê om geestelik volwasse te wees, om elke dag geestelik groei. Ons is in die geloof en in die Here bevestig. Ons moet wandel soos iemand wat die Here aangeneem het. Ons moet wandel soos iemand wat die ou mens […]

Continue Reading

Nie my wil nie

Nie my wil nie – deur Fanie Bolleurs Elkeen van ons moet ʼn tyd afstaan om onsself af te sonder en onsself opnuut aan die Here te wy. Jesus het Homself gereeld afgesonder om te bid en die Vader se wil te soek. ʼn Voorbeeld hiervan kry ons in Lukas 22:39 – En Hy het vertrek en volgens […]

Continue Reading

Neem toe in wysheid en genade

Neem toe in wysheid en genade – Fanie Bolleurs God is gereed om vir jou die wysheid te gee wat jy nodig het om jou daaglikse situasie te hanteer. Daar is ʼn vers in Lukas wat my so getref het toe ek dit lees, dat ek nie kon wag om dit vandag met jou te […]

Continue Reading

Laat die erekoning in

Laat die erekoning in – deur Fanie Bolleurs God is ‘n geweldige God wat sterk en magtig is! Dis belangrik dat jy deur die Woord van God sal werk sodat die woord met jou kan werk. Psalm 24:1 sê die volgende: Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin […]

Continue Reading

Hanteer konflik reg

Hanteer konflik reg – deur Fanie Bolleurs Hoekom baklei ons Christene partykeer so vreeslik onder mekaar? Wel, Jakobus het daardie einste vraag gevra en het probeer uitvind wat die rede is dat konflik so maklik kan uitbroei. Jakobus maak die gevolgtrekking dat die konflik tussen mense eerstens die oorsaak is van hulle welluste wat in […]

Continue Reading