Archive | Jan-Feb 2007 RSS feed for this section

Die storms van die lewe

Die storms van die lewe – deur Gary Kieswetter Daar is nie ‘n verhouding of ‘n huwelik wat nog nie deur ‘n storm getref is nie. Niemand kan vir my na dertig of veertig jaar se huwelik sê dat daar nie stormagtige tye was nie. Dat daar geen winde gewaai het wat gedreig het om […]

Continue Reading

Krag in krisistye

Krag in krisistye – deur Alan Platt Jesus het gesê dat ons sal verdruk word in hierdie wêreld maar, dat ons goeie moed moet hou want Hy het klaar die wêreld oorwin. Baiekeer wanneer krisisse jou pad langs kom, begin jy na die oorsaak soek. Jy begin dan wonder of dit ís omdat jy gesondig het, […]

Continue Reading

God sal ‘n donkie stuur

God sal ‘n donkie stuur – deur Gary Kieswetter Baie mense dink omdat God liefde is, word Hy nooit kwaad nie en dissiplineer Hy ook nie Sy kinders nie. Wel, die Bybel sê dat ouers, wie lief is vir hulle kinders, hulle dissiplineer. So ja, dis waar, God is liefde, maar tugtiging is deel van daardie […]

Continue Reading

Die ekonomie van die hemel

Die ekonomie van die hemel – deur Timothy Kieswetter Jesus het gesê dat ons sal verdruk word in hierdie wêreld maar, dat ons goeie moed moet hou want Hy het klaar die wêreld oorwin. Baiekeer wanneer krisisse jou pad langs kom, begin jy na die oorsaak soek. Jy begin dan wonder of dit ís omdat jy […]

Continue Reading

Drome en Visioene

Drome en Visioene – deur Riaan Lombard Een van die maniere hoe die Heilige Gees met ons kommunikeer is deur drome en visioene. Vir ons om te kan verstaan hoe die Heilige Gees werk, is dit baie belangrik dat ons sal weet hoe Hy met ons kommunikeer. Job 33:14 -18 – Want God spreek op een, ja […]

Continue Reading