Archive | Jan-Feb 2008 RSS feed for this section

Nuwe hart, nuwe lewe

Nuwe hart, nuwe lewe – deur Gary Kieswetter Christenskap is nie ? nuwe begin in die lewe nie, dis ? nuwe lewe waarmee jy begin. Jy het al gehoor dat ‘n persoon van iemand sal sê: “Hy het nie ‘n hart nie.” Iemand wat nie ‘n hart het nie is iemand wat geen empatie, simpatie […]

Continue Reading

Vry van vloeke

Vry van vloeke – deur Riaan Lombard Jesus het ons vrygemaak van sonde en van die vloek van die wet deur vir ons ? vloek te word. Ons Christene is geneig om skepties te raak as iemand van vloeke praat, en vereenselwig dit met die okkulte. Maar, die Bybel self praat van vloeke en bevestig dat […]

Continue Reading

Die tye en seisoene van God

Die tye en seisoene van God – deur Gary Kieswetter Wanneer ons die tye en seisoene van God mis, dan ontvang ons nie wat God vir ons bestem het nie. Geen mens, kerk of denominasie bepaal tye of seisoene nie, God doen. Ons moet leer om geduldig te wees, die tye te onderskei en te wag […]

Continue Reading

7 Waardes van gesonde families

7 Waardes van gesonde families – deur Alan Platt Sterk families maak sterk gemeentes, sterk gemeentes maak sterk gemeenskap . Die Here het families daargestel omdat ons verhoudingsmense is. Familie is die basiese verhouding van menswees. Ons is geskep as verhoudingswesens. Ware vervulling in jou lewe is direk gekoppel aan die verhoudings wat jy met […]

Continue Reading