Archive | Jan-Feb 2009 RSS feed for this section

Maak God nommer één in jou lewe

Maak God nommer één in jou lewe – deur Riaan Lombard God is nie tevrede met tweede plek in jou lewe nie. Jesus is ons geneesheer, hy is die enigste een wat ons kan genees. Moenie jou hoop en vertroue in mense plaas nie, vertrou God alleen om jou vry te maak. God is geen […]

Continue Reading

Hoe belangrik is geld vir jou?

Hoe belangrik is geld vir jou? – deur Gary Kieswetter Die Here het nie ‘n probleem met wat jy besit nie, maar wat jou besit. Jy kan nie God én Mammon dien nie. Het die gedagte al by jou opgekom dat jy ‘n rentmeester van God se besittings is? Dis belangrik om God te sien as […]

Continue Reading

Fontein van lewe

Fontein van lewe – deur Gary Kieswetter Dors na God en Hy sal vir jou die water van die lewe gee – verniet! Ken jy die Oog in Kuruman? Dit is ? fontein wat alreeds vir baie jare vloei. Ek onthou, baie jare gelede, het iemand probeer om die fontein te vergiftig. Honderde visse het op […]

Continue Reading

Dra meer vrug

Dra meer vrug – deur Fanie Bolleurs Dra jy reeds vrug? Wel, die Here wil hê jy moet nog méér vrug dra. Jesus is die ware wynstok en die Vader die landbouer soos wat Johannes 15:1 sê – Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, […]

Continue Reading