Archive | 2006 RSS feed for this section

Beinvloed die volgende generasie

Beinvloed die volgende generasie – deur Gary Kieswetter Beïndruk Beïndrukte mense is tydelik verander, maar daar is nie ‘n permanente verandering in hulle nie. Hulle word beïndruk deur die krag van die persoonlikheid en die kennis van die persoon wat hulle imponeer. Beïnvloed Iemand wat diep getref is, is soos iemand wat ‘n tatoeëring ontvang […]

Continue Reading