Archive | Jan-Feb 2011 RSS feed for this section

Hou bene, hou!

Hou bene, hou! – deur Gary Kieswetter As jy die wedloop van Christenskap met volharding wil hardloop, moet jy van elke las en elke sonde ontslae raak, anders gaan jy geestelik moeg raak en uitsak. Die pad van geloof wat jy besig is om te stap, is ʼn wedloop wat jy moet voltooi. Amper alles […]

Continue Reading

Raak ontslae van jou bagasie

Raak ontslae van jou bagasie – deur Gary Kieswetter Wat is die dinge waarmee jy in die nag worstel? Party mense dra ʼn oornagtas vol skuldgevoelens, ander dra ʼn tas van bitterheid en ander weer ʼn handsak vol teleurstellings! Raak ontslae van jou bagasie, want as jy dit nie doen nie, gaan jou bagasie van […]

Continue Reading

Wie is jy nou eintlik . . . noudat jy ‘n nuwe skepsel is

Wie is jy nou eintlik . . . noudat jy ʼn nuwe skepsel is? – deur Ds Elza Meyer Jy weet dat in Christus jy ʼn heeltemal nuwe skepsel is. Maar wat beteken dit nou eintlik? Ek wil graag hê dat jy iets moet verstaan van jou identiteit in Christus. Wanneer Christus in jou leef, […]

Continue Reading

Wie dink jy is jy?

Wie dink jy is jy? – deur Fanie Bolleurs Het jy geweet dat jy ʼn siel het? Natuurlik het jy! Maar ek is seker daarvan jy weet nie so lekker wat dit is of wat jy nou juis daarmee moet maak nie. Wel, jou siel bestaan uit jou wil, denke en emosies. Jy kan ook […]

Continue Reading