Archive | Janet Kieswetter RSS feed for this section

Wys jul liefde vir mekaar

Wys jul liefde vir mekaar – deur Janet Kieswetter Die Beste ding wat Ouers vir hulle Kinders kan doen is om mekaar Lief te hê. Wees liefdevol voor jou kinders . 1Jo 4:11 Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê. Daar is niks verkeerd daarin om voor jou […]

Continue Reading

Hoe moet ek my kind dissiplineer?

Hoe moet ek my kind dissiplineer? – deur Janet Kieswetter nie, maar om eerder net afkeuring te wys as hulle kinders iets verkeerds doen. Die algemene gemeenskap begin al hoe meer voel dat ouers nie hulle kinders lyfstraf moet gee nie, want volgens hulle, is lyfstraf misbruik van mag. Hierdie is ‘n Westerse opinie wat oor […]

Continue Reading