Archive | Jul-Aug 2007 RSS feed for this section

God my vriend

God my vriend – deur Gary Kieswetter Almal ken die gesegde: “Vriendelikheid kos jou niks.” Maar, vriendskap kos jou alles. Wanneer jy iemand bevriend, spandeer jy tyd saam met daardie persoon, en tyd is geld. Die God van die hemel en aarde, die God wat sonde haat, wil ons kom bevriend. Hy kom en bied Sy […]

Continue Reading

Die gees van die Here

Gees van die Here – deur Nevil Norden Die Heilige Gees is die derde persoon in die Goddelike drie-eenheid en ons vind Hom in aksie reeds van die begin van die Skepping af. Genesis 1:2 – Die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op […]

Continue Reading

Krag van die Heilige Gees

Krag van die Heilige Gees – deur Ds. Dirkie van der Spuy Elkeen van ons oordeel en beoordeel ander mense. Ons het opinies van mekaar, en baiekeer hang ons ‘n etiket om iemand se nek wat hom groot skade aanrig. Partykeer doen die etiket goed. Die belangrikste is egter om te weet wat God se opinie […]

Continue Reading