Archive | Jul-Aug 2008 RSS feed for this section

Vrygemaak uit die tronk

Vrygemaak uit die tronk – deur Rhona Kieswetter Hy het my waarlik vrygemaak sodat ek Sy Naam kan eer! Ek het in ? pastorie grootgeword met ouers wat God met hulle hele hart gedien het. My pa het ? baie groot genesingsbediening gehad, soveel so dat sy studeerkamer vol opgeboude skoene, krukke, rug- en nekstutte […]

Continue Reading

Verskonings . . . verskonings

Verskonings… verskonings – deur Timothy Kieswetter Solank as wat ons verskonings maak vir als in ons lewens, sal ons ons eie vooruitgang stuit. Verskonings…ons almal is goed daarmee om hulle uit te dink! Die woordeboek se verklaring van ? verskoning is as volg, om ruimte te maak vir ? tekort, om oor te sien, om […]

Continue Reading

Goed is goed!

Goed is goed! – deur Gary Kieswetter God se goedheid is weggelê vir die wat Hom vrees. Dit word opgegaar vir wanneer ook al ons dit nodig het. God is goed en alles wat Hy doen is goed! Daar is ? wonderlike skrif in Psalm 31:19 wat sê – Hoe groot is u goedheid wat U weggelê het […]

Continue Reading

Glo God

Glo God – deur Gary Kieswetter God is geen mens dat Hy sou lieg nie. Sal Hy iets sê en dit nie doen nie, of iets belowe en dit nie waar maak nie? Daar is niks in hierdie lewe wat ons so stig en bemoedig soos ‘n vars Woord van God nie. Die Israeliete was vir […]

Continue Reading

Geen veroordeling nie

Geen veroordeling nie – deur Alan Platt Genade verklaar jou onskuldig en wil jy jouself nie weer aan die veroordeling van sonde onderwerp nie. In die vorige uitgawe van Manna het ons gekyk na wat genade is en hoe dit op ons as mens van toepassing is. Ons het gesien dat die wet van die gees […]

Continue Reading