Archive | Jul-Aug 2009 RSS feed for this section

Ontdek jou potensiaal

Ontdek jou potensiaal – deur Gary Kieswetter Die dag toe God jou in jou moeder se skoot geweef het, het hy onsettende potensiaal binne in jou geplaas. Hy kan nie wag dat jy daardie potensiaal ontgin en ontdek nie Die één ding waaroor mense eendag baie spyt sal wees, is wanneer hulle besef dat hulle […]

Continue Reading

Neem toe in wysheid en genade

Neem toe in wysheid en genade – Fanie Bolleurs God is gereed om vir jou die wysheid te gee wat jy nodig het om jou daaglikse situasie te hanteer. Daar is ʼn vers in Lukas wat my so getref het toe ek dit lees, dat ek nie kon wag om dit vandag met jou te […]

Continue Reading

Gehoorsaamheid: Sleutel tot seëninge

Gehoorsaamheid: Sleutel tot seëninge – deur Gary Kieswetter Om ʼn verhouding met die lewende God te hê is die grootste seën wat daar is! Almal van ons wil ʼn geseënde lewe lei. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat uit vrye wil ʼn vervloekte lewe wil lei nie. Ons is nie geskape om net te bestaan […]

Continue Reading

Die belangrikheid van verandering

Die belangrikheid van verandering – deur Riaan Lombard As die wêreld net op ʼn dag sal stop om te verander, sal ons heel moontlik ook ophou om te bestaan. Ons geestelike voortbestaan is afhanklik van ons gewilligheid om te verander. Nie almal van ons hou van verandering nie. Dis in ons natuur om teen verandering te […]

Continue Reading