Archive | Jul-Aug 2010 RSS feed for this section

Die krag van dankbaarheid

Die krag van dankbaarheid – deur Ds Jimi le Roux Daar het ‘n tyd in my lewe gekom wat ek die waarde van dankbaarheid begin besef het, en ook hoe dit by ware lofprysing en aanbidding aansluit. Trouens, ek weet nou dat egte lofprysing en aanbidding vanuit ʼn hart vol dankbaarheid vloei. Dankbaarheid is eintlik […]

Continue Reading

Laat staan woede

Laat staan woede – deur Gary Kieswetter Baie van ons maak ‘n fout deur te dink dat ons lewens aan onsself behoort. Jy sal gedurig mense hoor sê, “Dit is my lewe, ek kan daarmee doen wat ek wil.” God het jou net één lewe op hierdie aarde geskenk en jy sal eendag voor Hom […]

Continue Reading

Raak ontslae van vestings

Raak ontslae van vestings – deur Ds. Jimi le Roux Ons as Christene gee nie altyd volkome beheer oor aan die Here nie. As mense is ons steeds sondig, en só sal dit bly totdat die Here kom om ons te kom verlos van hierdie wêreld. Maar, somtyds word ons gekonfronteer met ʼn erger probleem […]

Continue Reading

Die krag van dankbaarheid

Die krag van dankbaarheid – deur Dr. Leon Oosthuizen Daar het ‘n tyd in my lewe gekom wat ek die waarde van dankbaarheid begin besef het, en ook hoe dit by ware lofprysing en aanbidding aansluit. Trouens, ek weet nou dat egte lofprysing en aanbidding vanuit ʼn hart vol dankbaarheid vloei. Dankbaarheid is eintlik die […]

Continue Reading