Archive | Jul-Aug 2011 RSS feed for this section

God my eerste liefde!

deur Gary Kieswetter Alles wat ek doen en sê vloei vanuit my gemeenskap met God. My liefde vir God maak dat ek tyd saam met Hom wil spandeer en dat ek elke dag Sy stem wil hoor. Is gemeenskap met God nog op ons van toepassing vandag? Gemeenskap is hierdie baie formele woord wat mens […]

Continue Reading

Bybelresensie – Die Evangelie van Johannes

deur Rochelle Goosen Hierdie boek bevat die hart van ons geloof wanneer Johannes sê dat God die wêreld so lief gehad het, dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom gló die ewige lewe sal hê. Die Evangelie van Johannes, die dissipel vir wie Jesus baie lief was, wys op Jesus […]

Continue Reading

Dink reg

deur Ds. Dirkie van der Spuy Daar gaan elke dag duisende gedagtes deur jou kop en jy moet pasop dat die vyand nie daardeur vashouplek in jou lewe kry nie. Geestelike oorlogvoering is dalk iets wat jou dwars in die krop steek omdat jy nie so mooi weet waaroor dit gaan nie of hoe jy […]

Continue Reading

Gee jouself as ‘n heilige offer

deur Ds. Jimi le Roux Om jou lewe vir God te gee, beteken prakties dat jy jou tyd, jou geld en jou moeite vir Hom sal gee. Jesus het die grootse offer ooit gebring toe Hy vir ons aan die kruis gesterf het. Hy het Sy lewe vir ons gegee sodat ons kan lewe. Maar […]

Continue Reading

Kinders sonder grense

- deur Fanie Bolleurs Agab en Isébel – Het jy enige idéé wie hulle was? Wel, Agab was die koning van Israel en Isébel was sy vrou gewees. Isébel het egter die sê oor koning Agab gehad – sy het presies vir hom gesê wat hy moet en nie moet doen nie. Sy was ook […]

Continue Reading