Archive | Jul-Sep 2006 RSS feed for this section

Die slaggate van onvergifnis

Die slaggate van onvergifnis – deur Riaan Lombard Hoe lank koester jy al daardie wrok? Weet jy dat as jy nie daardie wrok gaan los nie, gaan God se vergifnis vir die res van jou lewe ontbreek? Moenie in die duiwel se strik trap deur bitterheid en haat in jou lewe toe te laat nie. […]

Continue Reading

Die naakte waarheid van pornografie

Die naakte waarheid van pornografie – deur Alan Platt Elke geslag en generasie het sy uitdagings op morele gebied. Maar, geen generasie was ooit so bloot gestel aan ‘n oorlvloed van aanspraak op hulle menswees soos ons nie. Tweeduisend jaar terug skryf Paulus ‘n brief aan ‘n groep gelowige mense wat in Rome gebly het. In […]

Continue Reading

Moenie vir die duiwel plek gee nie

Moenie vir die duiwel plek gee nie – deur Gary Kieswetter Dit is baie belangrik dat ons nie vir die duiwel ‘n vatkans in ons lewens gee nie. Ek weet julle sê: ‘Dis nie sommer vir vat nie’, maar ons moenie vir hom ruimte gee in enige area van ons lewens nie.  Kom ons kyk […]

Continue Reading

Bly uit die duiwel se greep

Bly uit die duiwel se greep – deur Gary Kieswetter Elke geslag en generasie het sy uitdagings op morele gebied. Maar, geen generasie was ooit so bloot gestel aan ‘n oorlvloed van aanspraak op hulle menswees soos ons nie.od begeer om mense daar buite te red en hulle by die Kerk en by die liggaam van […]

Continue Reading

Benut die guns van God

Benut die guns van God – deur Timothy Kieswetter God se guns is nie ‘n sekere bedrag in jou rekening nie, want dan beteken dit dat God se guns gemeet kan word en dat dit ‘n limiet het. God se guns is wanneer Hy aan jou ‘n belofte maak. Dit is wanneer Hy jou belowe dat […]

Continue Reading