Archive | Mei-Jun 2007 RSS feed for this section

‘n Nuwe begin in die lewe

‘n Nuwe begin in die lewe – deur Gary Kieswetter Na ‘n tragedie, ‘n mislikte poging of ‘n egskeiding, is die één ding wat mense die meeste na smag, ‘n kans om weer van vooraf te begin. Nie almal kan altyd ‘n nuwe begin maak nie want die gevolge van party mense se keuses is […]

Continue Reading

Die gif van bitterheid

Die gif van bitterheid – deur Riaan Lombard God is besig om saam met elkeen van Sy kinders ‘n pad te stap. Hy wil ons dinge wys en leer en ons ontwikkel sodat ons in die volheid wat Hy vir ons het kan instap. Hy wil hê dat ons aanhou sal beweeg. Partykeer wil ons tog […]

Continue Reading