Archive | Mei-Jun 2008 RSS feed for this section

Wie is jy?

Wie is jy? – deur Dr. Jurie Vermeulen God het jou en my bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van Sy Seun! Elke mens vra gewoonlik op ? stadium in die lewe drie basiese vrae in ? poging om sin te maak van sy lewe, naamlik: • WAAR kom ek vandaan? • HOEKOM is ek […]

Continue Reading

Oorvloed van Genade

Oorvloed van genade – deur Alan Platt Genade is om te ontvang wat jy nié verdien nie. Die afgelope tyd het die Here met my gepraat oor twee spesifieke kern-begrippe naamlik genade en geregtigheid. Dit is te vinde in Romeine 5:17 – Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers […]

Continue Reading

Kies so God se seën

Kies so God se seën – deur Riaan Lombard Die eerste en mees belangrikste wat die Bybel sê oor vloeke, is dat dit elkeen se keuse is of hy gevloek of geseën wil wees. . . In die afgelope paar uitgawes van Manna, het ons gekyk na vloeke en wat dit veroorsaak. As ons alles vinnig […]

Continue Reading

Bybel resensie – Mattheus

Bybel resensie – Mattheus – deur Rochelle Goosen Jesus Christus het gekom! Hy sal ook met ons wees tot die einde van dae. Die Evangelie volgens Matteus dui aan hoe die beloftes van die Ou Testament deur Jesus se koms in vervulling gegaan het. Die boek neem die leser van die geboorte van Jesus tot Sy […]

Continue Reading