Archive | Mei-Jun 2009 RSS feed for this section

Vriendskap met God

Vriendskap met God – deur Lomea Heyns ‘n Meer getroue vriend, sal jy nêrens kry nie! Hy wil baie graag ‘n lewenslange vriendskap met jou sluit! Spreuke 18:24 – In tye van nood leer jy jou vriende ken. Sommige praat net, maar doen niks nie. Ander sal alles vir jou doen. Hulle is nader aan […]

Continue Reading

‘n Lewe van heiligheid

‘n Lewe van heiligheid – deur Ds Jim le Roux Wat is heiligheid? Die woord “heilig” dui op iets wat gewyd is, afgesonder vir God se gebruik – die Engelse word is “consecrated”. ʼn Heilige lewe is ʼn gerigte lewe – ʼn lewe met ʼn standhoudende fokus op God. Die Here, wat heilig is, verwag dat […]

Continue Reading

Hoe lank nog?

Hoe lank nog? – deur Gary Kieswetter Wanneer jy deur moeilike omstandighede gaan, voel ʼn sekonde soos ʼn minuut en ʼn minuut soos ʼn uur. God het nie van jou vergeet nie! Toe ek net begin bedien het, het ek en my hele gesin in ʼn kombi geklim en af Kaap toe gery om daar te […]

Continue Reading

Die Geestesdemensie

Die Geestesdemensie – deur Ds. Dirkie van der Spuy Die Bybel waarsku ons teen die duiwel en sy mag, maar gee ons ook die nodige toerusting om as oorwinnaars uit die geestelike stryd te tree. Die vraag wat ek jou wil vra is: Sien jy die vyand raak of dink jy hy stel nie in jou […]

Continue Reading