Archive | Mrt-Apr 2008 RSS feed for this section

Die wet van rentmeesterskap

Die wet van rentmeesterskap – deur Timothy Kieswetter Anders as die wet van aantrekking, vereis hierdie wet dat jy op die dinge wat jy reeds het, moet fokus. Deesdae is daar so baie boeke wat jou leer hoe om vinnig geld te maak, hoe om al jou drome te laat realiseer en hoe om die […]

Continue Reading

Die geheim van ewige skoonheid

Die geheim van ewige skoonheid – deur Rhona Kieswetter Ons moet nie net op ons uiterlike fokus nie, maar op die kosbare skat wat binne in ons is, naamlik Jesus. Ons vrouens hou daarvan om mooi te lyk en ons hou van mooi goed. Vra maar vir menige mans wat al ure voor ? aantrekhokkie moes […]

Continue Reading

Dankbaarheid is God se wil

Dankbaarheid is God se wil – deur Gary Kieswetter Ons moet nie net in elke omstandigheid dankbaar wees nie, ons moet ook dankbaar wees vir die omstandighede. “Dankie” is ? baie klein woordjie, maar dit beteken baie. Ons word van kleins af geleer om “dankie” te sê, dis iets wat gekultiveer moet word. Om dankbaar te […]

Continue Reading