Archive | Mrt-Apr 2009 RSS feed for this section

Word groot

Word groot – deur Fanie Bolleurs Ek glo dat elkeen van ons ‘n begeerte moet hê om geestelik volwasse te wees, om elke dag geestelik groei. Ons is in die geloof en in die Here bevestig. Ons moet wandel soos iemand wat die Here aangeneem het. Ons moet wandel soos iemand wat die ou mens […]

Continue Reading

‘n Passie vir Jesus

PASSIE VIR JESUS – deur Nevil Norden Passie is die dryfkrag van ons lewens, daarsonder sal ons weinig kan verrig:   Passie is ʼn woord wat ons almal goed ken. Ons gebruik dit gereeld om iemand se hartstog, toewyding en geesdrif te omskryf. Passie is ook vurigheid. Passie kan maklik ons lewens heeltemal oorneem en […]

Continue Reading

Dank God met jou tiende

Dank God met jou tiende – deur Gary Kieswetter Is jy dankbaar elke aand as jy gaan slaap vir alles wat die Here al in jou lewe gedoen het? Is jy dankbaar vir jou gesin of vir die goeie werk wat jy het? Sê vir God “dankie” deur te gee wat Hom toekom. As daar nou […]

Continue Reading

Bruidegom

Bruidegom – deur Rhona Kieswetter Die bruidegom se grootste begeerte is om saam met die bruid te wees. Vir die afgelope maande was ek tot oor my ore toe in troureëlings. En tussen die heerlike chaos van al die  geskarrel, rondryery, goeters maak en rok-passings, was daar een feit wat gedurig na vore gekom het. Die […]

Continue Reading

Beweeg saam met God

Beweeg saam met God – deur Timothy Kieswetter Ons einddoel is om soos Jesus te wees. Om saam met God te beweeg is ʼn eer en ʼn voorreg. Om op Sy bevel ag te gee is die rede vir ons bestaan. Om die Almagtige te ken en te dien is darem wonderlik! God is nie daar […]

Continue Reading