Archive | Mrt-Apr 2011 RSS feed for this section

God is met jou

God is ʼn getroue God en daarom sal Sy trou altyd by jou wees enige tyd van die dag of nag. In Genesis 28 maak Jakob vir die eerste keer met God kennis. Hy weet dat God die God van Sy voorvaders is, maar het nog nooit van te vore Hom in persoon ontmoet nie […]

Continue Reading

Niks verander die roep van God op jou lewe nie!

Die Here sê dat Hy weet watter gedagtes Hy aangaande jou dink, gedagtes van voorspoed en nie van teenspoed nie; gedagtes van vrede en nie van onheil nie om vir jou ʼn hoopvolle toekoms te gee. Hoe weet jy die dinge wat jy weet? Ons lewe ons lewens volgens die kennis wat ons so deur […]

Continue Reading

Kyk hoe lyk jy nou!

God se Woord is soos ʼn spieël wat vir jou wys hoe die nuwe jý lyk. Jy ken waarskynlik die teksvers in Jakobus 1:23 goed wat sê dat as iemand ʼn hoorder van die Woord is en nie ʼn dader nie, dan is hy soos ʼn man wat sy natuurlike gesig in ʼn spieël sien; […]

Continue Reading

Die Israeliete bou die Tabernakel

God wou ʼn plek hê waar Hy die Israeliete van aangesig tot aangesig kon ontmoet. Dit sou nie net ʼn gewone tempel gewees het nie, maar ʼn aardse replika van die hemelse tabernakel. Nadat die Israeliete die Tien Gebooie ontvang het, het God hulle baie spesifieke instruksies vir die bou van die tabernakel gegee. Die […]

Continue Reading

Maak ‘n verskil

God is daarop uit om te sien hoe Hy jou kan help om jou lewe voluit vir Hom te leef en ʼn verskil te maak. Het jou al ooit voor die spieël gaan stilstaan en deeglik na jouself gekyk? Wel gaan doen dit weer vandag en word bewus van die unieke beeld waarmee God jou […]

Continue Reading