Archive | Nevil Norden RSS feed for this section

Vroue van geloof

Vroue van geloof – deur Nevil Norden Die Woord sê in Genesis 3:20 dat die mens het sy vrou Eva genoem omdat sy die moeder was van alles wat lewe. Hierdie vers gryp my geweldig aan! Ons weet nie veel van Eva af nie, maar dis besonders om te dink dat sy die moeder was […]

Continue Reading

Woord gevestig, gees gelei

Woord gevestig, Gees gelei – deur Nevil Norden Ons moet kennis van die Woord opdoen sodat ons die stem van die Heilige Gees kan erken en gehoorsaam. Ons moet die waarheid ken en dit gebruik om die vyand se leuens mee te beveg. In hierdie tyd waarin ons leef, wil die Here vir ons kom […]

Continue Reading

‘n Passie vir Jesus

PASSIE VIR JESUS – deur Nevil Norden Passie is die dryfkrag van ons lewens, daarsonder sal ons weinig kan verrig:   Passie is ʼn woord wat ons almal goed ken. Ons gebruik dit gereeld om iemand se hartstog, toewyding en geesdrif te omskryf. Passie is ook vurigheid. Passie kan maklik ons lewens heeltemal oorneem en […]

Continue Reading

Die gees van die Here

Gees van die Here – deur Nevil Norden Die Heilige Gees is die derde persoon in die Goddelike drie-eenheid en ons vind Hom in aksie reeds van die begin van die Skepping af. Genesis 1:2 – Die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op […]

Continue Reading

Die Stem van die Here

Die Stem van die Here – deur Nevil Norden Die doel van God se stem Die doel van God se stem is primêr om verhouding te bou en nie alleenlik om antwoorde te kry nie. Kommunikasie is belangrik! Ek praat nie net met my geliefdes om antwoorde te kry nie, maar om liefdevolle interaksie te geniet. […]

Continue Reading