Archive | Nov-Des 2007 RSS feed for this section

Wys jul liefde vir mekaar

Wys jul liefde vir mekaar – deur Janet Kieswetter Die Beste ding wat Ouers vir hulle Kinders kan doen is om mekaar Lief te hê. Wees liefdevol voor jou kinders . 1Jo 4:11 Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê. Daar is niks verkeerd daarin om voor jou […]

Continue Reading

‘n Vrou kosbaar vir God

‘n Vrou kosbaar vir God – deur Rhona Kieswetter Die Here gee nie om as ons onself uiterlik versier met juwele en klere nie. Hy wil net nie hê dit moet die ding wees wat ons skoonheid en waarde bepaal nie. Ons vrouens meet onsself dikwels aan die wêreld se standaarde en baie van ons […]

Continue Reading

Ontsnap die Ratrace

ONTSNAP DIE RATRACE – deur Timothy Kieswetter Ek wil graag met jou deel hoe om te oorleef die dag as jy geld het. Hoe om te verhoed dat jy nie uitbrand nie. Hoe om jou lewe gesond te hou te midde van ʼn wêreldse sisteem. ʼn Mens kry twee groepe mense in die lewe. Dié […]

Continue Reading

Geniet die lewe met mekaar

Geniet die lewe met mekaar – deur Gary Kieswetter Begin die pad van volgehoue gesondheid stap om die taak wat God jou opgelê het, met ywer en durf te kan voltooi! Kyk jy ook dikwels na die afkondigingsblaadjie in die kerk en sien die name van talle siek mense waarvoor weekliks gebid moet word? Te gereeld […]

Continue Reading