Archive | Nov-Des 2008 RSS feed for this section

Raak ontslae van daai skuld

RAAK ONTSLAE VAN DAAI SKULD! Deur Timothy Kieswetter Om skuld aan te gaan is iets waarmee ons almal die een of ander tyd mee gekonfronteer word. Party vermy skuld soos pes, en ander kan weer nie genoeg daarvan kry nie. Ek glo nie daar is mense wat verkies om eerder in skuld te lewe nie, […]

Continue Reading

Laat jou lig skyn

Laat jou lig skyn – deur Ds Dirkie van der Spuy Ons moet die wêreld beïnvloed, ons moet skitter van God se liefde en teenwoordigheid. Sal dit nie wonderlik wees as ons almal alles sal doen sonder om te kla nie! Paulus se boodskap is duidelik: Filippense 2:14 – Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat […]

Continue Reading

Laat die erekoning in

Laat die erekoning in – deur Fanie Bolleurs God is ‘n geweldige God wat sterk en magtig is! Dis belangrik dat jy deur die Woord van God sal werk sodat die woord met jou kan werk. Psalm 24:1 sê die volgende: Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin […]

Continue Reading

Jesus, die rots wat ewig staan

Jesus, die rots wat ewig staan – deur Gary Kieswetter Jesus is die hoeksteen waarop ons ons lewens bou. As Hy ons fondasie is, sal ons nooit wankel nie! Ek en ? vriend van my was een aand op pad terug huis toe nadat ek by ‘n gemeente bedien het. Terwyl ons besig was om te […]

Continue Reading