Archive | Nov-Des 2009 RSS feed for this section

Oorwin met die Woord

Oorwin met die Woord – deur Riaan Lomard ʼn Soldaat kan net soveel voorbereiding doen vir ʼn oorlog, maar dis tydens die geveg met die vyand waar hy lesse leer wat hy nêrens anders kon leer nie. As ek die woord “oorwin” noem is ek seker daarvan dat dit ʼn glimlag op jou gesig sit. Ons […]

Continue Reading

Beginsels van Integriteit

Integriteit is ‘n onderwerp wat amper nooit meer aangeraak word nie. Dis nie soseer wat ons vir God doen wat saak maak nie, maar wie ons is. God wil hê ons moet Christusgelykvormig word. God stel meer belang in jou goddelike karakter as in seëninge en jou reputasie! Integriteit is eerlikheid, deursigtigheid en geregtigheid. Integriteit […]

Continue Reading