Archive | Nov-Des 2010 RSS feed for this section

God wil jou seën

God wil jou seën – deur Gary Kiesweter Niks kan God weerhou om jou te seën behalwe jou eie halstarrigheid om dit te ontvang nie. Die Here God almagtig wil vir jóú seën. Neem ʼn oomblik en dink bietjie daaroor na . . . Hy wil jou nie seën omdat Hy voel dis Sy plig […]

Continue Reading

Maak jou reg vir ‘n verrassing . . .

Maak jou reg vir ‘n verrassing . . . – deur Gary Kieswetter God wil jou weer in Sy goedheid laat glo! Het jy al ʼn toets geslaag wat jy gedink het jy beslis sou druip? Daar is min dinge in die lewe so lekker as om verras te word met ʼn goeie uitslag wanneer […]

Continue Reading

Loof die Here – al gaan dit sleg!

Loof die Here – al gaan dit sleg! – deur Ds Jimi le Roux Die vyand wil hê dat jy eerder op jou omstandighede as op God moet fokus. Het jy al gewonder wat dit nou juis presies behels om die Here te loof en te prys? Lofprysing kan ʼn paar dinge wees naamlik om […]

Continue Reading

Bou jou huis op die rots

Bou jou huis op die rots – deur Riaan Lombard Jy het God se seën nodig om ʼn sukses van jou lewe te maak! Dis belangrik dat ons tyd in die Here se teenwoordigheid sal spandeer sodat ons gedurig aan Sy wil vir ons herinner kan word. Wanneer ons nie tyd maak vir God nie, […]

Continue Reading

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie!

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie! – deur Fanie Bolleurs Ons almal het al ons eerste sigaret skelm agter die muurtjie gerook om te voel hoe dit voel. Dalk het jy jou eerste sigaret gerook omdat jy graag wou gehad het dat jou pelle moet dink dat jy cool is. Na die eerste […]

Continue Reading