Archive | Nov-Des 2011 RSS feed for this section

My lewensbeker loop oor!

deur Johan Beukes Kan jy doen met ekstra vreugde in jou lewe? Om uit te mis op vreugde, is om uit te mis op ‘n rede vir jou bestaan. Is daar iets binne in jou wat sĂȘ, maar dit kan nie wees nie? Het jy geweet dat God die vreugdevolste wese in die heelal is? […]

Continue Reading

Minder van my, meer van Hom

Die doel van jou geestelike lewe is totale oorgawe aan God. Dis wanneer Hy alles word en jy niks. Here, ek moet minder word, U moet meer word! Dit is die hoofdoel waarna ons as Christene elke dag streef. Aan die einde van elke dag moet daar minder van onsself oorbly en meer van Christus […]

Continue Reading