Archive | Okt-Des 2006 RSS feed for this section

Onvervulde woorde

Onvervulde woorde – deur Ds Elza Meyer Baie van ons wag op die vervulling van God se beloftes en woorde met ‘n mate van passiwiteit: God het dit gesê – Hy moet dit doen! Dis egter nie so eenvoudig nie. ‘n Bepaalde ingesteldheid is nodig voordat ons sal ontvang wat God beloof het. Wat ‘n profetiese […]

Continue Reading

Neem God op Sy Woord

Neem God op Sy Woord – deur Gary Kieswetter Baie Christene betwyfel en bevraagteken God se Woord. Sommige Christene bespiegel selfs of God se Woord nog relevant is in die twintigste eeu. Ons as Christene se effektiwiteit en sukses word bepaal deur ons gesindheid aangaande God se Woord. Die hoofrede vir teleurstellings is onvervulde beloftes en […]

Continue Reading

Hoe om God se stem te hoor

Hoe om God se stem te hoor – deur Gary Kieswetter God praat voortdurend. Daar is nie ‘n oomblik in tyd dat God nie praat nie. Net soos wat radioseine 24 uur per dag uitgestuur word, saai God ook 24 uur per dag uit. God praat onafgebroke, ons moet net ‘n oor hê om te hoor […]

Continue Reading

Heers oor geld

Heers oor geld – deur Timothy Kieswetter Ek het eenkeer ‘n visioen gehad van die piramiede met die derde oog. Die piramiede met die derde oog (all seeing eye) verteenwoordig die duiwel se houvas op die wêreld se finansies. In die visioen het ek opgelet dat die derde oog ontbreek het. Ek het so ewe vir […]

Continue Reading

Die Stem van die Here

Die Stem van die Here – deur Nevil Norden Die doel van God se stem Die doel van God se stem is primêr om verhouding te bou en nie alleenlik om antwoorde te kry nie. Kommunikasie is belangrik! Ek praat nie net met my geliefdes om antwoorde te kry nie, maar om liefdevolle interaksie te geniet. […]

Continue Reading