Archive | Rhona Kieswetter RSS feed for this section

Wees Jesus vir mekaar

Wees Jesus vir mekaar – deur Rhona Kieswetter Ons is deel van iets groters as net onsself Almal van ons is so geneig om die hele tyd op ons eie lewens en probleme te fokus. Veral as ons omstandighede so verskriklik erg is, dat ons vlees ons amper dwing om aanhoudend daaraan te dink. Maar, […]

Continue Reading

Vrygemaak uit die tronk

Vrygemaak uit die tronk – deur Rhona Kieswetter Hy het my waarlik vrygemaak sodat ek Sy Naam kan eer! Ek het in ? pastorie grootgeword met ouers wat God met hulle hele hart gedien het. My pa het ? baie groot genesingsbediening gehad, soveel so dat sy studeerkamer vol opgeboude skoene, krukke, rug- en nekstutte […]

Continue Reading

‘n Vrou kosbaar vir God

‘n Vrou kosbaar vir God – deur Rhona Kieswetter Die Here gee nie om as ons onself uiterlik versier met juwele en klere nie. Hy wil net nie hê dit moet die ding wees wat ons skoonheid en waarde bepaal nie. Ons vrouens meet onsself dikwels aan die wêreld se standaarde en baie van ons […]

Continue Reading

Jy het ‘n God

Jy het ‘n God – deur Rhona Kieswetter Niemand kan red soos Hy nie! Onthou jy Daniël se drie vriende Sadrag, Mesag en Abednego? Hulle het nie vir moeilikheid gesoek nie.  Hulle was ewe besig om met hulle normale dagtaak aan te gaan toe hulle skielik in ʼn krisis gedompel word. Koning Nebukadneser het ʼn groot […]

Continue Reading

Geloof in lyding

Geloof in lyding – deur Rhona Kieswetter Elke oorlog wat teen jou opstaan het net een doel voor oë – om jou geloof in God te vernietig. Om jou te laat glo dat God jou nie gaan help nie, dat Hy jou nie lief het nie. Elkeen van ons het al deur lyding gegaan of ken […]

Continue Reading

Die geheim van ewige skoonheid

Die geheim van ewige skoonheid – deur Rhona Kieswetter Ons moet nie net op ons uiterlike fokus nie, maar op die kosbare skat wat binne in ons is, naamlik Jesus. Ons vrouens hou daarvan om mooi te lyk en ons hou van mooi goed. Vra maar vir menige mans wat al ure voor ? aantrekhokkie moes […]

Continue Reading

Bruidegom

Bruidegom – deur Rhona Kieswetter Die bruidegom se grootste begeerte is om saam met die bruid te wees. Vir die afgelope maande was ek tot oor my ore toe in troureëlings. En tussen die heerlike chaos van al die  geskarrel, rondryery, goeters maak en rok-passings, was daar een feit wat gedurig na vore gekom het. Die […]

Continue Reading