Archive | Rochelle Goosen RSS feed for this section

Bybelresensie – Die Evangelie van Johannes

deur Rochelle Goosen Hierdie boek bevat die hart van ons geloof wanneer Johannes sê dat God die wêreld so lief gehad het, dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom gló die ewige lewe sal hê. Die Evangelie van Johannes, die dissipel vir wie Jesus baie lief was, wys op Jesus […]

Continue Reading

Die Israeliete bou die Tabernakel

God wou ʼn plek hê waar Hy die Israeliete van aangesig tot aangesig kon ontmoet. Dit sou nie net ʼn gewone tempel gewees het nie, maar ʼn aardse replika van die hemelse tabernakel. Nadat die Israeliete die Tien Gebooie ontvang het, het God hulle baie spesifieke instruksies vir die bou van die tabernakel gegee. Die […]

Continue Reading

Bybel resensie – Mattheus

Bybel resensie – Mattheus – deur Rochelle Goosen Jesus Christus het gekom! Hy sal ook met ons wees tot die einde van dae. Die Evangelie volgens Matteus dui aan hoe die beloftes van die Ou Testament deur Jesus se koms in vervulling gegaan het. Die boek neem die leser van die geboorte van Jesus tot Sy […]

Continue Reading

Bybel resensie – Jesaja

Bybel resensie – Jesaja – deur Rochelle Goosen Die boek Jesaja strek oor eeue heen. Dit is ‘n bundel profetiese uitsprake wat ? samevatting van die gebeure voor, tydens en na die Babiloniese ballingskap (586-539 v.C) is. Jesaja 50:4 – Die Here my God het my geleer om die regte woorde te gebruik sodat ek dié wat […]

Continue Reading