Archive | Sep-Okt 2007 RSS feed for this section

Kom uit die tronk

Kom uit die tronk – deur Ds Dirkie van der Spuy Baie mense is van opinie dat ons land se kultuur verander het. Geweld en misdaad het deel van ons kultuur geword. Almal van ons praat elke dag oor die misdaad in die land. Ons almal sukkel op ‘n stadium om nie negatief en depressief daaroor […]

Continue Reading

Is jy oppad êrens of nêrens?

Is jy oppad êrens of nêrens? – deur Gary Kieswetter God het vir elke persoon bestem om by die Kruis uit te kom. God wil hê dat jy so spoedig moontlik jou skeppingsdoel sal ontdek. Jy is nie net geskape om te trou en kinders te hê nie. Dis alles goed en wel maar dis nie […]

Continue Reading

Here van die Storm

Here van die Storm – deur Dr. Isak Burger Êrens tydens die vierde nagwaak – tydens ‘n hewige storm op die see van Galilea – het Jesus na na Sy dissipels aangeloop gekom. Die vierde nagwaak was tussen drie en ses uur die oggend. Dit was die donkerste tyd van die nag – net voor die […]

Continue Reading

God kan

God kan – deur Gary Kieswetter Die kwessie is nie of God kán voorsien nie, die kwessie is of ons Hom sal toelaat om te voorsien. Dat God wil voorsien is Bybels, dis in Sy karakter en Sy natuur. Ek bedien al dertien jaar onder die Afrikaner, en ek het agter gekom dat hulle ‘n baie […]

Continue Reading