Archive | Sep-Okt 2008 RSS feed for this section

Wees Jesus vir mekaar

Wees Jesus vir mekaar – deur Rhona Kieswetter Ons is deel van iets groters as net onsself Almal van ons is so geneig om die hele tyd op ons eie lewens en probleme te fokus. Veral as ons omstandighede so verskriklik erg is, dat ons vlees ons amper dwing om aanhoudend daaraan te dink. Maar, […]

Continue Reading

Wat vrees jy?

Wat vrees jy? – deur Gary Kieswetter Party mense vrees nie net hul verlede nie, hulle vrees hul toekoms ook. Wat vrees jy? Dit klink dalk soos ? baie eenvoudige vraag, maar die antwoord het onsettende gevolge. As jy ? duisend verskillende mense vra wat hulle vrees, sal jy heel moontlik ? duisend verskillende antwoorde […]

Continue Reading

Stappe tot entrepreneurskap

Stappe tot entrepreneurskap – deur Timothy Kieswetter Iemand het my eendag gevra wat die rede vir my sukses in besigheid is. Ek het ‘n rukkie daaroor gedink en geantwoord: “Ek is dom genoeg om God te glo as Hy met my praat.” Ek dink nie te veel oor dinge nie, ek oor analiseer nie dinge […]

Continue Reading

Op jou merke . . . gereed . . .

Op jou merke… gereed… – deur Riaan Lombard God het vir elkeen van ons ‘n prys wanneer ons ons geestelike wedloop voltooi. Dit is baie belangrik dat wat ons glo op die Woord van God gebaseer is en nie op iemand anders of selfs ons eie opinie nie. Ons glo partykeer makliker wat ander mense […]

Continue Reading

Jy kan ook ‘n entrepreneur wees

Jy kan ook ‘n entrepreneur wees – deur Timothy Kieswetter Jy het nie nodig om jou eie besigheid te hê om ‘n entrepreneur te wees nie. Ek wil jou vandag die beginsels van geldmaak leer. Ek het al baie geld gemaak, en ek het al baie geld verloor. Ek het al nege besighede gehad en ek […]

Continue Reading