Archive | Sep-Okt 2009 RSS feed for this section

Woord gevestig, gees gelei

Woord gevestig, Gees gelei – deur Nevil Norden Ons moet kennis van die Woord opdoen sodat ons die stem van die Heilige Gees kan erken en gehoorsaam. Ons moet die waarheid ken en dit gebruik om die vyand se leuens mee te beveg. In hierdie tyd waarin ons leef, wil die Here vir ons kom […]

Continue Reading

Nie my wil nie

Nie my wil nie – deur Fanie Bolleurs Elkeen van ons moet ʼn tyd afstaan om onsself af te sonder en onsself opnuut aan die Here te wy. Jesus het Homself gereeld afgesonder om te bid en die Vader se wil te soek. ʼn Voorbeeld hiervan kry ons in Lukas 22:39 – En Hy het vertrek en volgens […]

Continue Reading

‘n Lewe saam met gelowiges

‘n Lewe saam met gelowiges – deur Ds Jimi le Roux Die normale Christelike lewe behels dat ons saam met ander gelowegis op reis is. As christene kan ons nie net op ons eie bestaan nie – ons het ander Christene om ons nodig. Toe jy die Here aangeneem het, het jy Sy familie en ander […]

Continue Reading

Jesus het jou nodig

Jesus het jou nodig – deur Gary Kieswetter God wil jou losmaak van alles wat jou vryheid steel. Hy wil jou losmaak nie omdat jy dit verdien of omdat Hy jou jammer kry nie, maar omdat Hy jou nodig het. Die lewende God het jóú nodig! Het jy al daaraan gedink hoe dit moet voel om […]

Continue Reading

Hoe moet ek bid?

Hoe moet ek bid? – deur Gary Kieswetter As ons die Heilige Gees sal vra om ons te help om te bid, dan sal Hy ons leer om ooreenkomstig met die wil van God te bid. Die sukses van ons openbare lewe, ons verhouding met ander mense, en selfs die toekoms van ons land, hang van […]

Continue Reading

‘n Geoliede lewe

‘n Geoliede lewe – deur Riaan Lombard Almal van ons het al op ʼn stadium gevoel asof ons teen ʼn muur vas bid en dat ons geestelik lewe as’t ware gaan stilstaan het.  Dis asof jy weet dat daar iets meer is, maar jy weet nie waar om dit te kry nie. Ek wil graag met […]

Continue Reading

Dit is tyd om te saai – deur Gary Kieswetter

Dit is tyd om te saai – deur Gary Kieswetter Moenie jou saad weerhou omdat dinge bietjie moeilik gaan nie; die tyd is nóú om te plant. God kan jou seën terwyl die res van die wêreld swaar trek; die slegte ekonomie maak dit nie moeilik vir God om jou te seën nie! Daar is ‘n […]

Continue Reading