Archive | Sep-Okt 2010 RSS feed for this section

Jou gawes maak plek vir jou

Jou gawes maak plek vir jou – deur Gary Kieswetter Ek het onlangs ‘n wonderlike staaltjie gehoor van drie werkloses wat by ‘n plaas om werk gaan aanklop het. Hulle kon nêrens werk kry nie omdat elkeen van hulle een of ander gebrek gehad het. Die een het met ‘n kierie geloop, die ander een […]

Continue Reading

Moenie net glo nie, praat dit ook!

Moenie net glo nie – praat ook! – deur Elza Meyer Geloof is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak. Wanneer ons van geloof praat, praat ons God se taal. God gló ook! God het geloof in Sy eie woorde – daarmee het Hy die heelal […]

Continue Reading

Oorwin die stryd

Oorwin die stryd – deur Ds. Jimi le Roux Ons as Christene is toegerus met die wapenrusting van God sodat ons die geestelike stryd wat ons voer, sal wen. God het vir ons die gesag en die mag gegee om meer as oorwinnaars uit die stryd te tree. Ons lees van God se wapenrusting in […]

Continue Reading

Vroue van geloof

Vroue van geloof – deur Nevil Norden Die Woord sê in Genesis 3:20 dat die mens het sy vrou Eva genoem omdat sy die moeder was van alles wat lewe. Hierdie vers gryp my geweldig aan! Ons weet nie veel van Eva af nie, maar dis besonders om te dink dat sy die moeder was […]

Continue Reading

Hanteer konflik reg

Hanteer konflik reg – deur Fanie Bolleurs Hoekom baklei ons Christene partykeer so vreeslik onder mekaar? Wel, Jakobus het daardie einste vraag gevra en het probeer uitvind wat die rede is dat konflik so maklik kan uitbroei. Jakobus maak die gevolgtrekking dat die konflik tussen mense eerstens die oorsaak is van hulle welluste wat in […]

Continue Reading