Archive | Timothy Kieswetter RSS feed for this section

Die wet van rentmeesterskap

Die wet van rentmeesterskap – deur Timothy Kieswetter Anders as die wet van aantrekking, vereis hierdie wet dat jy op die dinge wat jy reeds het, moet fokus. Deesdae is daar so baie boeke wat jou leer hoe om vinnig geld te maak, hoe om al jou drome te laat realiseer en hoe om die […]

Continue Reading

Verskonings . . . verskonings

Verskonings… verskonings – deur Timothy Kieswetter Solank as wat ons verskonings maak vir als in ons lewens, sal ons ons eie vooruitgang stuit. Verskonings…ons almal is goed daarmee om hulle uit te dink! Die woordeboek se verklaring van ? verskoning is as volg, om ruimte te maak vir ? tekort, om oor te sien, om […]

Continue Reading

Stappe tot entrepreneurskap

Stappe tot entrepreneurskap – deur Timothy Kieswetter Iemand het my eendag gevra wat die rede vir my sukses in besigheid is. Ek het ‘n rukkie daaroor gedink en geantwoord: “Ek is dom genoeg om God te glo as Hy met my praat.” Ek dink nie te veel oor dinge nie, ek oor analiseer nie dinge […]

Continue Reading

Raak ontslae van daai skuld

RAAK ONTSLAE VAN DAAI SKULD! Deur Timothy Kieswetter Om skuld aan te gaan is iets waarmee ons almal die een of ander tyd mee gekonfronteer word. Party vermy skuld soos pes, en ander kan weer nie genoeg daarvan kry nie. Ek glo nie daar is mense wat verkies om eerder in skuld te lewe nie, […]

Continue Reading

Ontsnap die Ratrace

ONTSNAP DIE RATRACE – deur Timothy Kieswetter Ek wil graag met jou deel hoe om te oorleef die dag as jy geld het. Hoe om te verhoed dat jy nie uitbrand nie. Hoe om jou lewe gesond te hou te midde van ʼn wêreldse sisteem. ʼn Mens kry twee groepe mense in die lewe. Dié […]

Continue Reading

Moenie dat jou tong met jou weghardloop nie

Moenie dat jou tong met jou weghardloop nie – deur Timothy Kieswetter Daar is nie ‘n mens op aarde wat nog nooit sy mond verbygepraat het nie. Ek praat nie nou van mense wat in die “Guinness Book of Records” wil probeer kom nie; ek praat van mense wat iets gesê het en dadelik gewens […]

Continue Reading

Jy kan ook ‘n entrepreneur wees

Jy kan ook ‘n entrepreneur wees – deur Timothy Kieswetter Jy het nie nodig om jou eie besigheid te hê om ‘n entrepreneur te wees nie. Ek wil jou vandag die beginsels van geldmaak leer. Ek het al baie geld gemaak, en ek het al baie geld verloor. Ek het al nege besighede gehad en ek […]

Continue Reading

Hoe belangrik is geld vir jou?

Hoe belangrik is geld vir jou? – deur Gary Kieswetter Die Here het nie ‘n probleem met wat jy besit nie, maar wat jou besit. Jy kan nie God én Mammon dien nie. Het die gedagte al by jou opgekom dat jy ‘n rentmeester van God se besittings is? Dis belangrik om God te sien as […]

Continue Reading

Heers oor geld

Heers oor geld – deur Timothy Kieswetter Ek het eenkeer ‘n visioen gehad van die piramiede met die derde oog. Die piramiede met die derde oog (all seeing eye) verteenwoordig die duiwel se houvas op die wêreld se finansies. In die visioen het ek opgelet dat die derde oog ontbreek het. Ek het so ewe vir […]

Continue Reading

Die ekonomie van die hemel

Die ekonomie van die hemel – deur Timothy Kieswetter Jesus het gesê dat ons sal verdruk word in hierdie wêreld maar, dat ons goeie moed moet hou want Hy het klaar die wêreld oorwin. Baiekeer wanneer krisisse jou pad langs kom, begin jy na die oorsaak soek. Jy begin dan wonder of dit ís omdat jy […]

Continue Reading