Archive | Apr-Jun 2006 RSS feed for this section

Die Drie eenheid

Die Drie eenheid – Ds le Roux ‘n Drie-enige probleem? Almal wat Sondagskool bygewoon het, was al verwonderd oor die gedagte van die drie-eenheid, en elkeen wat nie in die Sondagskool was nie, nog baie meer! Dis geen wonder nie die drie-eenheid is vir ons ‘n baie moeilike konsep om te verstaan. In die kategese word […]

Continue Reading

God dink aan my

God dink aan my – deur Gary Kieswetter Baie mense sê vir hulleself: ‘As iemand net aan my sal dink in my krisis, sal dinge vir my makliker wees.’ Baie mense is daarvan oortuig dat niemand goeie goed van hulle dink nie en begin daarom negatiewe gedagtes oor hulleself dink. So baie mense is negatief, soek […]

Continue Reading

Die ABC van God – deur Gary Kieswetter

Die ABC van God – deur Gary Kieswetter Op ‘n tyd was daar ‘n familie met wie dit deur die jare voor die wind gegaan het. Hulle lewens was voortreflik in elke opsig, van hulle lewenswyse tot met hulle keuses en besluite. Elke besluit wat hulle geneem het, het in sukses geeïndig, dit was asof […]

Continue Reading