Archive | Dr. Leon Oosthuizen RSS feed for this section

Wat staan in die pad van jou drome?

deur Dr. Leon Oosthuizen Dis deursettingsvermoë en volharding wat drome laat waar word Ek weet nie of jy al die merkwaardige verhaal van Mary Groda gehoor het nie? Dit klink amper asof dit nie waar kan wees nie! Mary het nooit as ‘n kind leer lees en skryf nie. Eksperts het haar as verstandelik vertraag […]

Continue Reading

Die krag van dankbaarheid

Die krag van dankbaarheid – deur Dr. Leon Oosthuizen Daar het ‘n tyd in my lewe gekom wat ek die waarde van dankbaarheid begin besef het, en ook hoe dit by ware lofprysing en aanbidding aansluit. Trouens, ek weet nou dat egte lofprysing en aanbidding vanuit ʼn hart vol dankbaarheid vloei. Dankbaarheid is eintlik die […]

Continue Reading