Archive | Ds. Dirkie van der Spuy RSS feed for this section

Om soos Jesus te wees

deur Dirkie van der Spuy Om soos Jesus te wees beteken in die eerste plek om soos Hy te wíl wees. Dit beteken dat jy doen wat God wil en nie wat jý wil nie. Dit beteken dat jy van Hom leer, en doen wat Hy doen. Dit beteken dat jy bereid is om meer […]

Continue Reading

Dink reg

deur Ds. Dirkie van der Spuy Daar gaan elke dag duisende gedagtes deur jou kop en jy moet pasop dat die vyand nie daardeur vashouplek in jou lewe kry nie. Geestelike oorlogvoering is dalk iets wat jou dwars in die krop steek omdat jy nie so mooi weet waaroor dit gaan nie of hoe jy […]

Continue Reading

Laat jou lig skyn

Laat jou lig skyn – deur Ds Dirkie van der Spuy Ons moet die wêreld beïnvloed, ons moet skitter van God se liefde en teenwoordigheid. Sal dit nie wonderlik wees as ons almal alles sal doen sonder om te kla nie! Paulus se boodskap is duidelik: Filippense 2:14 – Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat […]

Continue Reading

Kom uit die tronk

Kom uit die tronk – deur Ds Dirkie van der Spuy Baie mense is van opinie dat ons land se kultuur verander het. Geweld en misdaad het deel van ons kultuur geword. Almal van ons praat elke dag oor die misdaad in die land. Ons almal sukkel op ‘n stadium om nie negatief en depressief daaroor […]

Continue Reading

Die Geestesdemensie

Die Geestesdemensie – deur Ds. Dirkie van der Spuy Die Bybel waarsku ons teen die duiwel en sy mag, maar gee ons ook die nodige toerusting om as oorwinnaars uit die geestelike stryd te tree. Die vraag wat ek jou wil vra is: Sien jy die vyand raak of dink jy hy stel nie in jou […]

Continue Reading

Krag van die Heilige Gees

Krag van die Heilige Gees – deur Ds. Dirkie van der Spuy Elkeen van ons oordeel en beoordeel ander mense. Ons het opinies van mekaar, en baiekeer hang ons ‘n etiket om iemand se nek wat hom groot skade aanrig. Partykeer doen die etiket goed. Die belangrikste is egter om te weet wat God se opinie […]

Continue Reading