Archive | September, 2010

Beinvloed die volgende generasie

Beinvloed die volgende generasie – deur Gary Kieswetter Beïndruk Beïndrukte mense is tydelik verander, maar daar is nie ‘n permanente verandering in hulle nie. Hulle word beïndruk deur die krag van die persoonlikheid en die kennis van die persoon wat hulle imponeer. Beïnvloed Iemand wat diep getref is, is soos iemand wat ‘n tatoeëring ontvang […]

Continue Reading

Die ABC van God – deur Gary Kieswetter

Die ABC van God – deur Gary Kieswetter Op ‘n tyd was daar ‘n familie met wie dit deur die jare voor die wind gegaan het. Hulle lewens was voortreflik in elke opsig, van hulle lewenswyse tot met hulle keuses en besluite. Elke besluit wat hulle geneem het, het in sukses geeïndig, dit was asof […]

Continue Reading