Archive | October, 2010

Op jou merke . . . gereed . . .

Op jou merke… gereed… – deur Riaan Lombard God het vir elkeen van ons ‘n prys wanneer ons ons geestelike wedloop voltooi. Dit is baie belangrik dat wat ons glo op die Woord van God gebaseer is en nie op iemand anders of selfs ons eie opinie nie. Ons glo partykeer makliker wat ander mense […]

Continue Reading

Oorwin met die Woord

Oorwin met die Woord – deur Riaan Lomard ʼn Soldaat kan net soveel voorbereiding doen vir ʼn oorlog, maar dis tydens die geveg met die vyand waar hy lesse leer wat hy nêrens anders kon leer nie. As ek die woord “oorwin” noem is ek seker daarvan dat dit ʼn glimlag op jou gesig sit. Ons […]

Continue Reading

Oorvloed van Genade

Oorvloed van genade – deur Alan Platt Genade is om te ontvang wat jy nié verdien nie. Die afgelope tyd het die Here met my gepraat oor twee spesifieke kern-begrippe naamlik genade en geregtigheid. Dit is te vinde in Romeine 5:17 – Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers […]

Continue Reading

Onvervulde woorde

Onvervulde woorde – deur Ds Elza Meyer Baie van ons wag op die vervulling van God se beloftes en woorde met ‘n mate van passiwiteit: God het dit gesê – Hy moet dit doen! Dis egter nie so eenvoudig nie. ‘n Bepaalde ingesteldheid is nodig voordat ons sal ontvang wat God beloof het. Wat ‘n profetiese […]

Continue Reading

Die nut van die huwelik

Die nut van die huwelik – deur Gary Kieswetter Wat is die nut van die huwelik?In enige huwelik waar daar ‘n bietjie kinkels in die kabels is, waar die deksel die pot misgesit het en waar die pot sê ‘Ek soek nie meer hierdie dekselse deksel op my nie’, is daar gewoonlik meer verskonings as […]

Continue Reading

Nuwe hart, nuwe lewe

Nuwe hart, nuwe lewe – deur Gary Kieswetter Christenskap is nie ? nuwe begin in die lewe nie, dis ? nuwe lewe waarmee jy begin. Jy het al gehoor dat ‘n persoon van iemand sal sê: “Hy het nie ‘n hart nie.” Iemand wat nie ‘n hart het nie is iemand wat geen empatie, simpatie […]

Continue Reading

‘n Nuwe begin in die lewe

‘n Nuwe begin in die lewe – deur Gary Kieswetter Na ‘n tragedie, ‘n mislikte poging of ‘n egskeiding, is die één ding wat mense die meeste na smag, ‘n kans om weer van vooraf te begin. Nie almal kan altyd ‘n nuwe begin maak nie want die gevolge van party mense se keuses is […]

Continue Reading

Nie my wil nie

Nie my wil nie – deur Fanie Bolleurs Elkeen van ons moet ʼn tyd afstaan om onsself af te sonder en onsself opnuut aan die Here te wy. Jesus het Homself gereeld afgesonder om te bid en die Vader se wil te soek. ʼn Voorbeeld hiervan kry ons in Lukas 22:39 – En Hy het vertrek en volgens […]

Continue Reading

Neem toe in wysheid en genade

Neem toe in wysheid en genade – Fanie Bolleurs God is gereed om vir jou die wysheid te gee wat jy nodig het om jou daaglikse situasie te hanteer. Daar is ʼn vers in Lukas wat my so getref het toe ek dit lees, dat ek nie kon wag om dit vandag met jou te […]

Continue Reading

Neem God op Sy Woord

Neem God op Sy Woord – deur Gary Kieswetter Baie Christene betwyfel en bevraagteken God se Woord. Sommige Christene bespiegel selfs of God se Woord nog relevant is in die twintigste eeu. Ons as Christene se effektiwiteit en sukses word bepaal deur ons gesindheid aangaande God se Woord. Die hoofrede vir teleurstellings is onvervulde beloftes en […]

Continue Reading