Archive | November, 2010

Raak ontslae van daai skuld

RAAK ONTSLAE VAN DAAI SKULD! Deur Timothy Kieswetter Om skuld aan te gaan is iets waarmee ons almal die een of ander tyd mee gekonfronteer word. Party vermy skuld soos pes, en ander kan weer nie genoeg daarvan kry nie. Ek glo nie daar is mense wat verkies om eerder in skuld te lewe nie, […]

Continue Reading

Die prys van verdeeldheid

DIE PRYS VAN VERDEELDHEID – deur Riaan Lombard Verdeeldheid affekteer elke area van ons lewens, beide geestelik en natuurlik. Dit maak ons swak in ons geveg teen die bose. ʼn Tyd gelede het die Here een aand aan my ʼn baie ontstellende droom gegee. Ek het menige slange gesien wat hulleself op slinkse wyses op […]

Continue Reading

‘n Passie vir Jesus

PASSIE VIR JESUS – deur Nevil Norden Passie is die dryfkrag van ons lewens, daarsonder sal ons weinig kan verrig:   Passie is ʼn woord wat ons almal goed ken. Ons gebruik dit gereeld om iemand se hartstog, toewyding en geesdrif te omskryf. Passie is ook vurigheid. Passie kan maklik ons lewens heeltemal oorneem en […]

Continue Reading

Ontsnap die Ratrace

ONTSNAP DIE RATRACE – deur Timothy Kieswetter Ek wil graag met jou deel hoe om te oorleef die dag as jy geld het. Hoe om te verhoed dat jy nie uitbrand nie. Hoe om jou lewe gesond te hou te midde van ʼn wêreldse sisteem. ʼn Mens kry twee groepe mense in die lewe. Dié […]

Continue Reading

Ontdek jou potensiaal

Ontdek jou potensiaal – deur Gary Kieswetter Die dag toe God jou in jou moeder se skoot geweef het, het hy onsettende potensiaal binne in jou geplaas. Hy kan nie wag dat jy daardie potensiaal ontgin en ontdek nie Die één ding waaroor mense eendag baie spyt sal wees, is wanneer hulle besef dat hulle […]

Continue Reading