Archive | December, 2010

God wil jou seën

God wil jou seën – deur Gary Kiesweter Niks kan God weerhou om jou te seën behalwe jou eie halstarrigheid om dit te ontvang nie. Die Here God almagtig wil vir jóú seën. Neem ʼn oomblik en dink bietjie daaroor na . . . Hy wil jou nie seën omdat Hy voel dis Sy plig […]

Continue Reading

Maak jou reg vir ‘n verrassing . . .

Maak jou reg vir ‘n verrassing . . . – deur Gary Kieswetter God wil jou weer in Sy goedheid laat glo! Het jy al ʼn toets geslaag wat jy gedink het jy beslis sou druip? Daar is min dinge in die lewe so lekker as om verras te word met ʼn goeie uitslag wanneer […]

Continue Reading

Loof die Here – al gaan dit sleg!

Loof die Here – al gaan dit sleg! – deur Ds Jimi le Roux Die vyand wil hê dat jy eerder op jou omstandighede as op God moet fokus. Het jy al gewonder wat dit nou juis presies behels om die Here te loof en te prys? Lofprysing kan ʼn paar dinge wees naamlik om […]

Continue Reading

Bou jou huis op die rots

Bou jou huis op die rots – deur Riaan Lombard Jy het God se seën nodig om ʼn sukses van jou lewe te maak! Dis belangrik dat ons tyd in die Here se teenwoordigheid sal spandeer sodat ons gedurig aan Sy wil vir ons herinner kan word. Wanneer ons nie tyd maak vir God nie, […]

Continue Reading

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie!

Help! Netnou dink niemand ek is cool nie! – deur Fanie Bolleurs Ons almal het al ons eerste sigaret skelm agter die muurtjie gerook om te voel hoe dit voel. Dalk het jy jou eerste sigaret gerook omdat jy graag wou gehad het dat jou pelle moet dink dat jy cool is. Na die eerste […]

Continue Reading

Die antwoord op resessie

Die antwoord op resessie – deur Gary Kieswetter Resessie is nie ‘n tyd om jou hart te verhard en God te vervloek nie – maar om juis nader aan Hom te beweeg esessie is nie ‘n nuwe ding nie. . . daar was in die verlede al ‘n paar gewees en daar sal in die […]

Continue Reading

Die bose

Die bose – deur Ds Jimi le Roux Ons moet aanvaar dat die bose ‘n realiteit is en ons lewens beïnvloed. Dis egter belangrik om te weet wie die satan is en waar sy speelveld is. Wie is die vyand? Ons sal begin deur te kyk na wat die Woord oor die satan sê. Die […]

Continue Reading

Ek en my huis die Here dien

Ek en my huis sal die Here dien – deur Fanie Bolleurs Ek wil jou graag uitdaag om vandag offisieel die besluit te neem dat jy die Here sal dien. Almal van ons moet op ‘n tyd kies of ons die Here gaan dien of nie. Joshua het die volk uitgedaag om ‘n besluit te […]

Continue Reading

Geestelike gawes

Geestelike gawes – deur Ds Jimi le Roux Om geestelike gawes te ontvang en te gebruik is nie ‘n moeilike ding nie – dit is baie maklik en natuurlik! Wat beteken dit om Geesvervuld te wees? “Geesvervulling” is om bewustelik en gereeld beheer aan die Gees van God oor te gee en onder Sy invloed […]

Continue Reading

Jou gawes maak plek vir jou

Jou gawes maak plek vir jou – deur Gary Kieswetter Ek het onlangs ‘n wonderlike staaltjie gehoor van drie werkloses wat by ‘n plaas om werk gaan aanklop het. Hulle kon nêrens werk kry nie omdat elkeen van hulle een of ander gebrek gehad het. Die een het met ‘n kierie geloop, die ander een […]

Continue Reading