Archive | May, 2011

My kragprop is getrek!

deur Gary Kieswetter Ek het nie die krag hiervoor nie! – is dit hoe jý voel? Volgens my is hierdie ʼn onbybelse stelling! Hoekom? Want daar is geen situasie in hierdie lewe waarvoor jy nie die nodige krag het nie, want God het alles wat jy nodig het tot jou beskikking gestel. As jy nie […]

Continue Reading

Ja, jy is perfek!

deur Riaan Lombard Jy is dalk nie in jou eie of ander se oë perfek nie, maar jy is perfek in God se oë omdat Hy na jou kyk deur die lewe van Sy Seun. Wanneer iemand waarlik by die Here uitgekom het, is dit onkeerbaar dat mens ‘n verskil in daardie persoon se lewe […]

Continue Reading

Vat God op Sy Woord

deur Gary Kieswetter God is wakker oor Sy Woord om dit sorgvuldig na te kom In Johannes 4 lees ons van ‘n man wat Jesus gevra het om sy seun wat op sterwe lê, gesond te maak. Hy was ‘n koninklike beampte en ‘n gesiene en gerespekteerde man in die samelewing. Hy het toegang tot […]

Continue Reading

Gister is verby. Vandag is hier.

deur Gary Kieswetter Jy moet altyd weet wanneer ‘n seisoen in jou lewe tot ‘n einde gekom het en nie daarop aandring om langer te bly as wat bestem is nie. Elkeen van ons kyk na die lewe op ‘n sekere manier. Party sien die lewe as ‘n klomp toevallige goed wat met hulle gebeur. […]

Continue Reading

Wat staan in die pad van jou drome?

deur Dr. Leon Oosthuizen Dis deursettingsvermoë en volharding wat drome laat waar word Ek weet nie of jy al die merkwaardige verhaal van Mary Groda gehoor het nie? Dit klink amper asof dit nie waar kan wees nie! Mary het nooit as ‘n kind leer lees en skryf nie. Eksperts het haar as verstandelik vertraag […]

Continue Reading

God is lief vir jou – net soos wat jy is!

deur Lomea Heyns Daar is iets baie spesiaal omtrent jou wat maak dat God oorloop van liefde vir jou. Het jou al ooit voor die spieël gaan staan en deeglik na jouself gekyk? Wel gaan doen dit vandag en word bewus van die unieke beeld waarmee God jou geseën het. Hy het jou gelaatstrekke gevorm. […]

Continue Reading