Tag Archives: sub2

Wag is moeite, maar wag is die moeite werd

GARY KIESWETTER Baie min mense hou van wag, veral Suid Afrikaners. En ons laat ook nie óp ons wag nie. Dit is moelik om te wag, veral as dit iets is wat jy so graag wil hê en as jy weet dit is aan jou beloof of vir jou bedoel. Matteus 25 vertel die gelykenis […]

Continue Reading